netwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 21:09:29
Netwerk24 | ‘My hart bars van trots’: Minister eer VS-vroueboer in Vrouemaand
Met Vrouemaand in volle gang het John Steenhuisen, minister van landbou, ’n spesiale besoek aan drie projekte en instellings in die Vrystaat gebring wat vroue en kinders in landbou bemagtig.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 21:35:08
Netwerk24 | Nasionale dialoog: 'Gesprekke met stigtings gevra'
Die land sal nog 'n week moet wag vir duidelikheid oor die rol van stigtings van onder meer Nobelprys-wenners se in die nasionale dialoog.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 21:52:25
Netwerk24 | Kommissie bekyk WVK-inmenging: Slagoffers, families moet afsluiting kry, sê oudregter
Die koste van die geregtelike kommissie van ondersoek na bewerings van politieke inmenging in die ondersoeke of vervolgings van Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK)-sake is nog onbekend.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 21:46:26
Netwerk24 | Bekende renoster-teler, nog 5 in hof weens handel met honderde renosterhorings
Die wêreldbekende renoster-teler John Hume (83), wat sy lewe aan die bewaring van renosters gewy het, word saam met vyf ander daarvan aangekla dat hulle aktief aan die onwettige handel van renosterhorings deelgeneem en finansiële voordeel daaruit get
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 21:31:20
Netwerk24 | ‘Amen’ – toe skiet ‘sprankelende’ verkeersman homself by Heroldsbaai se Voëlklip
“Amen.” Dit was die laaste woord wat Querida Cloete (31) aan haar kêrel, Sylvester Parks (29), gesê het terwyl sy in ’n video-oproep vir hom gebid en gepleit het dat hy nie sy eie lewe moet neem nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 21:01:15
Netwerk24 | Matriekleerling se raaiseldood: Pa glo nie uitslag van lykskouing
Die pa van ’n Oos-Randse matrikulant wat onder raaiselagtige omstandighede dood is, sê hy vertrou nie die uitslag van die lykskouing op sy seun nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 20:58:55
Netwerk24 | Nóg ’n amptenaar van Stellenbosch in Kayamandi geskiet
Nog ’n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit het die teiken geword van ’n skietery by sy huis in die derde soortgelyke voorval in net meer as drie maande in Kayamandi.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 20:56:36
Netwerk24 | Aanklagte teen prokureur teruggetrek
Alle aanklagte, insluitend dié van poging tot moord, teen die prokureur Vincent Shela is Dinsdag finaal in die landdroshof in Pretoria-Noord “weens ’n gebrek aan bewyse” teruggetrek.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 20:59:36
Netwerk24 | Geliefde onderwyser, rugbyafrigter van George sterf in botsing
Sy was nog by ’n naelafspraak en was onder die indruk haar pa was net in ’n ongeluk, “soos toe hy al vantevore van sy motorfiets af geval het”.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 19:22:33
Netwerk24 | Etzebeth moet ‘Bomb Squad’ se lont aansteek
Rassie Erasmus, Springbok-afrigter, het ’n plan beraam om die bom terug in die “Bomb Squad” te sit vir Saterdag se tweede Rugbykampioenskap-toets.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 19:29:15
Netwerk24 | Onsekerheid oor bek-en-klouseer in VS het geldelike implikasies, sê VL
Die onsekerheid oor die getal gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat is nie net frustrerend nie, maar het ook geldelike implikasies.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 19:20:23
Netwerk24 | Trump: Poetin ‘moeg’ van oorlog, maar ooreenkoms dalk nie gesluit
Pres. Donald Trump van die VSA het Dinsdag gesê hy hoop pres. Wladimir Poetin van Rusland sal “goed wees” en voortgaan om die oorlog met Oekraïne te beëindig, maar het toegegee dat hy dalk nog nie bereid is om ’n ooreenkoms te sluit nie.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 19:16:17
Netwerk24 | Morero tjoepstil oor komiteelid se beweerde bande met ‘konstruksie-mafia’
Dada Morero, burgemeester van die Johannesburg-metro, sowel as die ANC in Johannesburg is tjoepstil oor die ernstige korrupsiebewerings teen Sithembiso Zungu, burgemeesterskomiteelid vir korporatiewe en gedeelde dienste.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 Tue, 19 Aug 2025 18:55:53
Netwerk24 | Keshav wys hy’s steeds faktor in witbalkrieket
Keshav Maharaj het by sy aankoms in Australië, nadat hy uit die T20-reeks gelaat is, gesê hy hoop op ’n kans om te wys wat hy kan doen.
read moreRight Column Content